Ongebakte Bar-One-kaaskoek

Back to: Recipes


Ongebakte Bar-One-kaaskoek

Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy elke af en toe op ’n klein sjokoladeverrassing afkom.

Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 20 min.
Verkoel: 3 uur

INGREDIENTS

Dough:

  • 2 Cups cake flour
  • 1/2 tsp. salt
  • 2 tbsp. baking powder
  • 4 tbsp. of butter
  • 1 egg
  • 1/2 cup of water
  • Oil for frying

Syrup:

  • 1 kg of sugar
  • 1 and 1/2 cups of water
  • 1/2 tsp. ground ginger
  • 2 cinnamon sticks
  • Juice of one lemon

METHOD

Syrup – Important:

Do this the night before as you want the syrup super cold

Dissolve sugar in water
Add spices and lemon juice and bring to a boil
You can mix in a teaspoon or two of cream of tarter in place of the lemon juice
Put the syrup in your fridge over night to cool

Dough

Sift flour salt & baking powder
Rub in butter and mix until pliable
Mix with egg and water, adding the water a little at a time, kneed well. Don’t be stressed if the dough gets very sticky and clumps just continue to work the dough and it will ball up nicely, of cause if you are not doing this by hand you’re going to eat yuppie sisters
Leave the dough to rest at room temperature for 2 to 3 hours under the inverted mixing bowl

KORS
300 g sjokolade-volgraankoekies
150 g botter, gesmelt

VULSEL
15 ml (1 e) gelatien
250 ml (1 k) room
2 bakkies (230 g elk) roomkaas
100 g strooisuiker
2 stawe (55 g elk) Bar-One-sjokolade, in skywe gesny

VIR VERSIER
ekstra Bar-One-sjokolade, in skywe gesny kakaopoeier

Kors: Druk die koekies fyn. Voeg die gesmelte botter by en meng goed. Druk op die bodem en teen die kante van ’n 22 cm-veerkoekpan vas. Bedek met kleefplastiek en verkoel in die yskas tot benodig.
Vulsel: Bedek die gelatien met 30 ml (2 e) water en laat swel. Verhit dan ’n paar minute in die mikrogolf tot gesmelt. Sit eenkant om af te koel.
Klits die room tot styf.
Klits die roomkaas en strooisuiker saam in ’n ander bak.
Vou die room in die roomkaasmengsel in. Meng ’n bietjie van die mengsel in die gelatienmengsel in, roer goed en voeg dan by die oorblywende roomkaasmengsel. Meng goed. Roer die gesnyde sjokoladestawe in.
Giet die vulsel in die voorbereide kors. Verkoel 3 uur of tot geset in die yskas.
Vir versier: Bedek met die ekstra skywe Bar-One-sjokolade en bestuif met die kakaopoeier.
Sny met ’n warm mes.
Deur Hope Malau bron huisgenoot


Back to: Recipes